|
Share
Lodges - Northern Cape
 | Louisa and Liezel |
 | |
 | +27 (0)83 736 1723 |
 | +27 (0)86 695 6445 |
 | Perseel 2J6, Magogong |
 | Posbus 360, Hartswater, 8570 |
 | |
 | |
 | |
 | |
 | Ons is geleë in die pragtige Vaalharts besproeiings skema op 'n besproeiings perseel. So as u rustigheid verkies is Toggekry net die plek. Die lodge is geleë langs die R49 roete. Kom ontspan of oornag in 'n rustige atmosfeer. Ons bied netjiese kamers wat stylvol ingerig is. Asook kampeergeriewe, swembad en B&B. Ook geriewe vir troues of enige ander funksies.
|
|
|